Marli se laat aand leeu-loop.

Deur Marli van den Bergh “Warwick dis tyd vir jou nagdiens…” breek Quintin se stem deur die koue. Met die ysige koue wat deur die loop van die aand in my tent in gekruip het, prober ek met ‘n swaar lyf uit my bed kom. Die vuur het begin bedaar en ek besluit om nog … Continue reading Marli se laat aand leeu-loop.